This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Biennies1360

Similar products

2 x Boeke geteken deur Oud Minister M.C. Botha
Secondhand
R500.00
KALAHARI MAC - F. MCDONALD
Secondhand
R100.00
Ons Eie Boek.
Secondhand
R80.00
Free shipping
Anglo-Boereoorlog - stel van 6 boeke
Secondhand
R5,000.00
Kalahari Mac Stel (5 boeke)
Sold

Kalahari Mac Stel (5 boeke)

New 10 were available
Indicative market price: R500.00
R500.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
565351371

Kalahari Mac - Stel van vyf boeke, deur Freddie Mac Donald, nuwe herdrukte uitgawes, R500

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac I - deur Freddie Macdonald (Deel 1). A5, sagteband, 148 bls. Hierdie boek is die eerste in die Kalahari Mac reeks en handel oor die skrywer, as penkop, se aandeel in die Tweede Vryheidsoorlog.

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac II - In die veld teen Marengo (Deel 2). A5, sageband, 184 bls. In 1904, op vyftienjarige leeftyd sluit Kalahari Mac as vrywilliger by die Duitse leer in Duits-Wes aan en neem deel aan verskeie aksie belaaide veldtogte teen Marengo.

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac III - Agter die skerms met die Rebelle (Deel 3). A5, Sagteband, 125 bls. Met die uitbreek van die Eerste Wêreld Oorlog, sowel as die Rebellie van 1914-15 in Suid Afrika, het Kalahari Mac hom by genl. Manie Maritz se magte aangesluit. Die rebelle was verplig om na Duits Wes uit te wyk. Na die oorgawe van die Duitse leer moes die rebelle nog verder vlug. 

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac IV - Op vlug deur Donker Afrika (Deel 4). A5, Sagteband, 176 bls. Die handjie vol rebelle wat nie wou oorgee nie is in Angola gejag deur wilde bendes voordat hulle die beskawing kon bereik. Uiteindelik is hulle na Portugal gedeporteer. 

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac V - Twaalf jaar as Banneling (Deel 5). A5, Sageband, 165 bls. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is Kalahari Mac en sy vriende na Portugal gedeporteer. Na die oorlog kon hulle nie na Suid-Afrika terugkeer nie omdat hulle van hoogverraad aangekla kon word, gevolglik het hulle vir twaalf jaar lank in verskeie Europese lande as bannelinge rondgeswerf voordat hulle uiteindelik na hul vaderland teruggekeer het.

 

 

 

Recently viewed

See more
Frankly, My Dear : Shelley Klein (Hardcover)
Secondhand
R60.00
Vintage set of dried flowers art
Secondhand
R500.00
South African Defence Force SADF 5 Military Works Unit (5MWU)
Secondhand
R100.00
Free shipping
50% OFF
1Pc 47.24x62.99inch 120x160cm Floor Mat
New
R1,507.00 R3,014.00

Customer ratings: 1 ratings

posting took very long
11 Sep 2022