Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kalaharijoernaal Willem D. Kotzé. Dit is veral die mense van Aranos se wereld wie se stemme in Kalaharijoernaal gehoor word: die mense wat in die ongenaakbare wereld langs die Nossobrivier n bestaan gemaak het. Maar daar is ook die sagter geluide van die Kalahari se wild, die springbokke, die groot elande en koedoes, die kiewiete, die sandpatryse en die sonbesies wie se skril stemme oor die rooi sand bewe. Vir dié wat soek, wag daar immers n verrassing agter elke duin, so leer die Kalaharikind vroeg al.