Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Kaleidoskoop
Sub Title:
Author: A.J.J.Visser
Publisher:
Year:
ISBN:
Summary: Reeds op skool begin hy gedigte skryf en debuteer dan op universiteit in die Stellenbosse Student. Vanaf 1950 lewer hy gereeld bydraes vir Helikon, Standpunte, Die Huisgenoot en Tydskrif vir Letterkunde en hy tree op as letterkundige adviseur van Tydskrif vir Letterkunde tussen 1962 en 1964.[2] Hy debuteer met[3] 'Kaleidoskoopᅮ,[4] waarin hy fokus op die lewe se pyn en vreugde, telkens met 'n verrassende en raak siening. Die gedigte is hoofsaaklik op die menslike bestaan gerig en selfs die talle gedigte oor diere het meermale nie die dier self as hoofonderwerp nie, maar aspekte van die menslike. Hoogtepunte in die bundel, veral as gevolg van die sterk beelding daarin, is die gedigte 'Besoek aan ou familiekerkhofᅮ (waarin die oorlewende in 'n gesin baie bewus raak van eie sterflikheid), 'Wasdagᅮ (waar die wasvroue geteken word in hulle gemeensaamheid in arbeid maar verwydering in geneentheid) en 'Michelangeloᅮ (met sy weergawe van hoe die kunstenaar in sy werk iets van die ewigheid vasvang). 'Gedagtes tydens die laaste inskrywing in sy dagboekᅮ probeer om die lotgevalle uit te beeld van trekkers na die vreemde om daar 'n heenkome te vind. Die bundel skiet egter daarin tekort dat meeste van die gedigte nog in dele of in die geheel onaf is, met veral 'n onvermoe om 'n sterk begin bevredigend te laat ontknoop tot 'n samevatting, onthulling of konklusie aan die einde.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.