Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kambro-kind
by F.A. Venter
Tweede Druk 1981
F. A. Venter is n gebore verteller, en in Kambro-kind is hy op sy beste. Kragtig, virtuoos en met n sin vir detail en atmosfeer herskep hy die lewenswyse en landskap van sy jeug. Dis n aangrypende manifestasie van die mens se aanpasbaarheid en uit houvermoƫ; n boeiende relaas van n seun se mens-word, man-word, en terselfdertyd van n heel besonderse tydperk in ons geskiedenis.