Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kambro Kind deur F A Venter ‘n Jeugreis Roman van die Karoo
‘n Harde lewe vir ‘n kind in die Karoo op Botterkraal wat hom voorberei het vir ‘n toekoms en hom die ``kambro-kind'', gemaak het; iemand wat nooit sal verlep nie, al gaan dit hoe swaar.
Tafelberg-Uitgewers, eerste druk, 1979, 272p.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling, skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.