Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband boek met stofomslag
Eerste uitgawe: 1979
Bladsye: 272
Vorige eienaar naam voor + inskripsie van skrywer.
F. A. Venter is 'n gebore verteller, en in Kambro-kind is hy op sy beste. Kragtig, virtuoos en met 'n sin vir detail en atmosfeer herskep hy die lewenswyse en landskap van sy jeug. Dis 'n aangrypende manifestasie van die mens se aanpasbaarheid en uithouvermoe; 'n boeiende relaas van 'n seun se mens-word, man-word, en terselfdertyd van 'n heel besonderse tydperk in ons geskiedenis.