Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Free Postage Within SA for Orders Over R400!
Sagteband.
1988. Tafelberg.
269 bladsye.
In Kambro-kind vertel F.A.Venter van sy jong jare in die Karoo. Dit word 'n jeugreis, van die gelukkige kleinkinderjare op Botterkraal tot by die harde werklik- heid van Breekkierie - twee pole waartussen 'n avontuurlike jong lewe sy beslag kry.
Baie goeie toestand.
Africana / Afrikaans / Autobiography & Biography
Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order.