Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag.Tweede druk 1981, uitgewer: Tafelberg ISBN: 0624013448. BAIE GOEIE TOESTAND!
In Kambro-kind vertel FA Venter van sy jong jare in die Karoo. Dit is in vele opsigte 'n ontdekkingsreis, soms 'n stryd om oorlewing. FA Venter is 'n gebore verteller,en in Kambro-kind op sy beste. Kragtig, virtuoos en met 'n sin vir detail en atmosfeer herskep hy die lewenswyse en landskap van sy jeug. Dis 'n aangrypende manifestasie van die mens se aanpasbaarheid en uithouvermoe; 'n boeiende relaas van 'n seun se mens-word, man-word, en terselfdertyd van 'n heel besonderse tydperk in ons geskiedenis.