Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk gedruk deur Anton Anreith drukkers in 1947.Ses verhale met illustrasies deur die skrywer.Johannes Meintjes was 'n bekende kunstenaar,skrywer en historikus.Drukker se grys linneband.Boekie na aan puik met 'n kontemporere inskripsie voorin.Stofomslag met verlies aan die voet en kroon van die rugstrook.Skaars.