Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“KAMERADE VAN DIE DRAAK”
Die Swart Luiperd, No. 4 - Braam le Roux
Leon, oftewel die Swart Luiperd, word deur die vuurtoring-opsigter gevra om sy klein dorpie te kom help teen die Draakruiters. Dis egter nie so maklik nie, en daar skuil meer agter as net ’n klomp skurke wat roof en plunder.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, tweede druk, 2013 | 98 bladsye.
ISBN: 978-0-9921916-5-8
•••