Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Annelie en die ou gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle n vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat dlk voorl. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook 'n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en die kinders bel om hulle te kom haal.
Maar tot op die een-en-nentigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar.
Summary | Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op 'n kanaalboot in die verre Engeland. Op hul eie... |
Author | Annelie Botes |
Publisher | Penguin Random House South Africa |
Release date | 20191015 |
Pages | 232 |
ISBN | 1-77609-415-8 |
ISBN 13 | 978-1-77609-415-8 |