Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband. NUUT. 2000. 151 Bladsye
Tant Miem begin haar dagboek op 29 Mei 1901, die dag toe kolonel Bullock haar huis vir die 3de maal kom plunder het. Haar lyding was so diep dat die dagboek eers 62 jaar na hierdie pynlike gebeurtenisse vir die eerste keer uitgegee is en nou amper 'n eeu later vir die tweede keer! 'n Skryende blik op die toestande gedurende die oorlog.