This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27521

Similar products

Trompie - Topsy Smith
Secondhand
R85.00
Goue Dagbreek : Bets Smith
Secondhand
R50.00
Die Joiner - Pieter Fourie - Boereoorlog toneelstuk
Secondhand
R39.00
Donkere Wolken. Een geschiedenis uit den Boere-Oorlog
Secondhand
R1,500.00
Kamphoer - Smith - Anglo-Boereoorlog
Sold

Kamphoer - Smith - Anglo-Boereoorlog

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
400740263

2014 eerste uitgawe sagteband in goeie toestand. R60 posgeld in SA.

Gedurende die Eerste Wreldoorlog staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale van 'n Britse militre hospitaal. Op die deur is 'n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore was sy gedurende die Anglo-Boereoorlog in die Winburgse konsentrasiekamp, en dit is waar sy daardie naam leer ken het. Sy lig haar hand om daardie deur oop te maak. Haar hand bewe onbeheerbaar. Maar sy is 'n psigiatriese verpleegster en dit is wat sy moet doen, getraumatiseerde soldate terugbring na die lig. As daardie soldaat egter die een is wat sestien jaar te vore met sy heupe alle lig uit jou gestamp het, is dit nie so voor die hand liggend nie. Susan Nell huiwer voordat sy die deur oopmaak, sy wik en weeg desperaat - sy wankel op die drumpel tussen lewe en dood.

Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvols weggegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses kom sy weer haar verkragters te . . .

In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is 'n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.

Recently viewed

14% OFF
Nail In Anchors Grey M6 X55 P/15 Xxx
New
R16.42 R18.99

Customer ratings: 1 ratings

Great seller. Quick and efficient.
06 May 2019