This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3772

Similar products

The High Protein Diet and Cookery Book | Theodora FitzGibbon & Michael Hemans
R57.00
BOOKS - The Last Time I saw Paris - Elizabeth Adler - Hardcover
R45.00
Sail - James Patterson & Howard Roughan
R60.00
When Hoopoes Go To Heaven (Bakery #2) (Parkin, Gaile)
R99.00
Kamphoer
Sold

Kamphoer

1 was available / secondhand
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
21785
Bob Shop ID
634970773

Dit is die Eerste Wreldoorlog. In 'n Britse militre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is 'n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos 'n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is 'n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om getraumatiseerde soldate terug te bring na die lig. Maar as daardie soldaat die een is wat sestien jaar tevore met sy heupe alle lig uit jou gestamp het . . .? Susan Nell se hand word loodswaar. Iets soos 'n warrelwind ruk deur haar. Sy wankel op die drumpel tussen lewe en dood.

Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvols gegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in 'n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was.

In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is 'n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.

Recently viewed

See more
1pc 40x90cm Rubber Gaming Mouse Pad Yellow Duck Design Water-resistant Washable
R440.00 No bids
Salt pepper pots
R145.00
Raku Topaz Blue Chefs å¾â¢ Oblong Plate 35.5 x 18.9cm (6) Cc-rktb-xo14.1
R4,689.19
Solar Outdoor Lights 220v Led Super Bright, Motion Sensor Lights
R506.00