Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywers het deeglike navorsing gedoen om die versameling van die onbekende, raaiselagtige en onverklaarbare saam te stel. Ook natuurlik onopgeloste moorde. Boek in goeie toestand, 127 bladsye gedruk op kwaliteit papier. Baie kleur illustrasies.Uitgegee in 1996 deur Struik