| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Beskrywing | Kannalandse Kamee is die derde bedryf van 'n toneelstuk waarin die leser by tye lekker kan lag, en somtyds stil-stil n traan wegvee. |
| Jaar | 1991 (Eerste Druk) |
| Uitgewer | J.P. van der Walt en Seun (Edms.) Bpk. |
| Bladsye | 240 |
| Toestand | Hardeband, naam van vorige eienaar op skutblad, anderins skoon en sterk gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.