Kantelpunt

Kantelpunt

Secondhand 1 available
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653807037

Skrywer: Sophia Kapp

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Soos Nuut


ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue. Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ʼn histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ʼn vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte.

Sy begin haar stem terugeis, soms met verreikende gevolge, soms teen ʼn ontsettende prys. Sy word gedwing om alles wat sy tot dusver as gegewe aanvaar het te ondersoek, en in die proses moet sy nie net die mense naaste aan haar se aandeel in haar stryd erken nie, maar ook haar eie aandadigheid aan haar lot bepaal. Met elke insident, elke veldslag en elke gesprek tree sy verder weg van die geskiedenis en die konvensies wat haar stom gehou het, en kom sy nader aan die vrou wat sy van die begin af veronderstel was om te wees die een met wie sý in vrede kan saamleef.

Add to cart

Recently viewed

See more
Solar Lighting Kit System
New
R504.00
Car Seat Back Storage Bag With Tissue Holder
New
R2,433.00 No bids
Cobra Seine Soap Rack 190mm - Chrome
New
R442.00
30% OFF
GYRO BOWL
New
R69.99 R99.99

Similar products

Doodloopstraat - Van Nierop, Leon
New
R225.00
Die rare swartvoel - Jenny Seed
Secondhand
R75.00
49% OFF
Goudstad van Skeba - A.P.Du Plessis
Secondhand
R190.00 R370.00
Grappige stories en andere versies, Derde Bundel -- Melt J. Brink
Secondhand
R39.00