Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock ’n roll ...”
Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone re¿¿ls gou weg. Dit kos ’n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief.
By: | Steve Hofmeyr |
Pages: | 164 |
Publisher: | Zebra Press |
Isbn: | 1-77022-418-1 |
Isbn13: | 978-1-77022-418-6 |