R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
KAPPIEKOMANDO OF BOEREVROUE IN GEHEIME DIENS DEUR JOHANNA BRANDT (BOERE-OORLOG, AFRICANA)
Die boek het sy eerste verskyning in 1913 in Engeland gemaak onder die titel The Petticoat Commando, or Boer Women in Secret Service. Dit is ’n persoonlike verhaal van die driejarige oorlog tussen boer en Brit (1899-1902); van die brawe vroue wat as verpleegsters in die konsentrasiekampe diens gedoen het en ook as spioene opgetree het. Die boek gee ons ’n skokkende kyk in die lewe en verradderlike toestande in die konsentrasiekampe vir vroue, soos by Irene.
Foto’s van die kampe, die krygers en die skryfster (met ’n perdebylyfie).