This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
BVC14 1 × R155.00
17 Nov 10:48

Similar products

'n Huldiging van Alba Bouwer
Secondhand
R200.00
Ons Goud Roman Die Marais Dagboek (1849-65) Met Inleiding En Aantekeninge Van Dr. Gustav S. Preller
Secondhand
R300.00
LOBENGULA GUSTAV PRELLER
Secondhand
R179.00
Kroniek van `n Koerantman / Hennie van Deventer
Secondhand
R40.00
Kaptein Hindon, Oorlogsavonture van 'n Baasverkenner - Gustav S. Preller
Sold

Kaptein Hindon, Oorlogsavonture van 'n Baasverkenner - Gustav S. Preller

Secondhand 1 was available
R20.00 minimum increment
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT4430
Bob Shop ID
27916040

Kaptein Hindon; Oorlogsavonture van 'n Baasverkenner - Gustav S. Preller - 1942, derde druk - Nasionale Pers Beperk - 290p, swart en wit foto's en illustrasies en bladwyser vir persoonsname - Voorwoord van Pres. Reitz - Oorspronklike rooi linne band in redelik goeie toestand, rugkant het 'n paar waterspikkels - Intern: voorkant losserig van buiteblad, skudblad met foto van kapt. Jack Hindon driekwart losgeskeur, verder skoon en stewig gebind (sonder vogmerkies of enige verkleuring)

In inleiding deur Preller:

"...........Hindon het naamlik gedurende die oorlog aantekeing gehou in 'n sakboekie, van al die vernaamste gebeurtenisse om hom heen; die aantekeninge het hy onmiddellik na die oorlog in Nederland vir die Engelse pers klaargemaak (maar nie uitgegee nie), en hierdie boek is van laasgenoemde nou 'n bewerking. Eintlik 'n dagboek-bewerking. Maar, - wat, altans die historiese gebeure as sodanig aanbetref, - glad nie 'n, willekeurige bewerking nie. Die dagboek werd gehandhaaf nie alleen nie, maar waar die skrywer se waardering van die stof dit so meegebring het, werd in oorleg met kapt. Hindon, sommige van die belangwekkendste momente uitvoerig behandel, en aan ander weer vanself 'n meer beskeie verhouding toegeken. Laasgenoemde is die geval bv. met gebeurtenisse wat, hoe nodig ook vir 'n begrip van die algemene verband, buiten Hindon se eie onmiddellike waarneming geval het; en ook met iedere persoonlike beoordeling van oorlogstrategie en -taktiek......"

Recently viewed

See more
HD102 4K Ultra HD V2.0 Male to Male HDMI 2.0m Cable
New
R71.68
For Apple Watch Series 4 40mm Silk Silver Beads Braided Watch Band(Black)
New
R290.69
Car Carbon Fiber Central Control Heating Button Decorative Sticker for Nissan 370Z Z34 2009-, Lef...
New
R256.46
Free shipping
19% OFF
Breil Jewels Men's Bracelet (tj3068)
New
R958.19 R1,178.84

Customer ratings: 1 ratings

Great seller!! Book is in good condition. Well wrapped and posted very promptly. Will certainly do business again wth them!
06 Dec 2010