Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
George en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof, mnr. Mor, dadelik iemand in sy plek: Professor Poepenpoel.
George en Harold spot te lekker met die professor se lawwe naam en van. Maar dan neem die professor wraak. Hy dwing almal in die stad om ook lawwe name en vanne te kry en probeer die hele wêreld oorneem!