Karakterisering in die Afrikaanse Roman - J.P.Smuts

Karakterisering in die Afrikaanse Roman - J.P.Smuts

1 available / secondhand
Indicative market price: R570.00
R190.00
67% off
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
13481-13530 BOX278
Bob Shop ID
641503848
In hierdie studie word 'n groot aantal van die belangrikste Afrikaanse romans indringend bespreek. Die skrywer ondersoek karakter en karakterisering en toon aan hoe karakter 'n basiese struktuurelement van die epiese werk is. Dan word die klassifikasie van karakters en die bestaande teoriee daaroor krities behandel. 'n Nuwe indeling word gemaak, gebaseer op 'n karakter se kommunikatiwiteit. E.M. Forster se bekende begrippe 'plat' en 'rond' dien as vertrekpunt, maar word uitgebrei en verfyn.Op grond van hulle betrokkenheid by die intrige word karakters ingedeel in sentrale en randfigure en daar word ook voorsiening gemaak vir die buitestaander en anti-held.Na 'n uiteensetting van verskillende tegnieke van karakterisering gaan die skrywer oor tot 'n studie van die Afrikaanse romanliteratuur om die teorie te verantwoord.'n Bree spektrum van karakters, van die ronde karakter tot by die feitlik lineere figuur, word uiteindelik onderskei.'Die begrip karakterisering word deur die skrywer ontwikkel tot 'n genuanseerde, beskrywende en evaluerende literere werktuig; die romans wat hy kies, is histories en kwaliteitsgewyse so verteenwoordigend dat sy studie inderdaad 'n bydrae word tot ons kennis van die Afrikaanse roman.' - Merwe Scholtz.'In die Afrikaanse letterkunde het die digkuns telkens hoogtepunte bereik en gepaardgaande daarmee tot nuwe benaderingswyse in die kritiek gedwing. In ons verhaalkuns was daar 'n agterstand en gevolglik ook in ons kritiese apparaat; maar met die jongste vernuwing en eksperimente is ons prosakritiek ook tot nuwe hoogtes gedwing, en in die opsig lewer hierdie proefskrif 'n verrassende baanbrekende bydrae.' - D.J. Opperman.




Title: Karakterisering in die Afrikaanse Roman

Author: J.P.Smuts

ISBN: 798602015

Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.

See more of our books at

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever

Add to cart

Recently viewed

See more
Wiskunde Graad 10 3in1 Die Antwoord Reeks
R147.82
C14 Iec Plug Adapter Press Fit 15 A 250 Vac Flanged K241
R12.64
50% OFF
For Samsung Galaxy A7 (2016) SM-A710 10pcs Earpiece Speaker
R204.00 R407.00
7% OFF
WINX GO Ultra 20000mah PD 100W Power Bank
R1,110.00 R1,199.00

Similar products

18% OFF
Die roman, 'n inleidende studie - Johannes Pieter Smuts
R140.00 R170.00
Bronnegids by die studie van die Afrikaanse Taal en Letterkunde, 1960, deel IVD, Deur P.J. Nienaber
R60.00
Die Suid Afrikaanse Reg Wat elkeen moet weet Francois Smuts
R250.00
Die Suid-Afrikaanse reg deur Francois Smuts
R70.00