Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Karaktermoord
Sub Title:
Author: Carina Diedericks-Hugo
Publisher: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Year: 2019
ISBN: 9781415210178
Summary: Vyftien jaar gelede ontmoet uitgewer Malan Sinclair ᅢ까タᅡルn enigmatiese; suksesvolle en beeldskone digter; Anna Neethling. Sy dompel sy lewe in ᅢ까タᅡルn maalkolk van destruktiewe passie wat aggressief ruk aan die wande van sy lewe; sy huwelik en sy loopbaan. Wanneer Anna op ᅢ까タᅡルn dag onverwags by sy kantoor opdaag en ᅢ까タᅡルn gewelddadige rusie ontstaan; en hy haar boonop later vermoor langs sy motor vind; bou die afwaartse spiraal momentum op. Hy besluit om ontslae te raak van haar lyk; maar twee dae later word ᅢ까タᅡルn uittreksel uit haar dagboek en sy bebloede sakdoek by hom afgelewer en hy besef iemand na aan hom weet van die moord en meer nog: Hy word onwillekeurig as die hoofverdagte geposisioneer. Die uittreksel is ᅢ까タᅡルn verdoemende vingerwysing na die gebeure die aand van 19 Augustus meer as ᅢ까タᅡルn dekade gelede. Maar Sinclair is nie die enigste aangeklaagde nie. Saam met hom daardie aand op wynmaker Dawid Briers se plaas was skrywers Sebastiaan Barnard en Wynand du Toit; dr. Loyd Wilsnach-Meyer en Anna se predikantpa; Conradie Neethling. Iets het daardie aand in die kelder gebeur wat almal se hande bloedbevlek gelaat het ᅢ까タᅡᆭ
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.