Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Augustus 1961 is Karel Schoeman, 'n jong man uit die Vrystaat, na Ierland om daar in 'n klooster te tree. "Berig uit die Vreemde" is die joernaal van sy eerste jaar in die buiteland. Human en Rousseau 1966 EERSTE UITGAWE. Hardeband met stofomslag in baie goeie toestand. Naamtekening van voirige eienaar voor-in. Posgeld na enige plek in SA is R20.