Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Cox-moorde van 1856 en die vroeë jare van die Oranje-Vrystaat. Met wit en swart fotos van Cox se huis, Bloemfonteinse gevangenis en gedenksteen na Cox se dood in ou begraafplaas in Bloemfontein.
Human & Rousseau 1982. Eerste uitgawe pienk hardeband goed gebind skoon, sonder stofomslag, hardebande wys bietjie gebruik rondom rande, 113 bladye met register, bronne, naslaanwerke, Argivalia, handskrifte, literatuur, stukke in koerante.