Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Hart van die Son: hardeband 1975 vierde druk. Boek in goeie toestand maar eerste blad voor titelblad uitgesny (vermoedelik naam van vorige eienaar of boodskap verwyder).
Na die geliefde land: hardeband 1988 sewende druk. In byna mint toestand met naam voor in boek doodgetrek.