Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karel Schoeman, Die Huis van die Armes: Die Berlynse Sendinggenootskap in die O.V.S., 1833-1869 (Vrijstatia 4)
Kaapstad & Pretoria: Human & Rousseau, 1985. Hardeband met stofjas, 144 bladsye, 8 illustrasies, register.
Toestand: Baie goed, skynbaar ongelees. Ou prys in potlood op eerste skutblad. Stofomslag in redelike toestand maar is verbleek op rugkant en vertoon veel rakslytasie.