Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Een van die vroeë Schoemanvertellings waarin die Nederlandse wêreld eksplisiet uitgebeeld word, is Lig in die donker (1969), ’n fiksionele biografie van Rembrandt van Rijn. Ten spyte van die misprysende toon waarmee die outeur sy eie vertelling onlangs beoordeel het (Stamland)is die spore van karakteristieke elemente reeds vir die speurende leser duidelik teenwoordig. Daar is die belangstelling in die kultuur-historiese gegewe, veral vir sover dit die bande tussen Nederland en Suid-Afrika openbaar .
Afrikaanse ou biblioteek hardeband Human & Rousseau vyfde druk 1980, 182 bladsye, boek is goed gebind en skoon. Hardeband se titel is nog baie duidelik op rug kant, maar buite hardeband se hoeke wys gebruik en .
Sien ook die ander 2 boeke van Karel Schoeman op kingmidasgold: Reisiger en Fakkellig.