Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Jong man wat SA as kind verlaat het, keer terug na die plaas wat hy van sy moeder geërf het. HUMAN & ROUSSEAU 1972 EERSTE UITGAWE. Hardeband met stofomslag,152 bladsye. Die boek is netjies. Die stofomslag is verweer. Ou prys met uitveermerk voor-in. Posgeld na enige plek in SA is R20.