Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vier Suid-Afrikaners bevind hulle saam op 'n afgeleë Griekse eiland. "..word beskou as een van Schoeman se belangrikste romans." Human & Rousseau; 1982 vierde druk. Hardeband met stofomslag, 133 bladsye. Die bladyse het begin verkleur. Minder as 1kg.