Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karel Schoeman, Verliesfontein
"Stemme 1"
Human & Rousseau, 1998. Hardeband sonder stofjas, 246 bladsye.
Boek in baie goeie toestand behalwe vir 'n vlek op die agterblad (sien laaste foto). Intern skoon en netjies.