Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg Uitgewers. Eerste druk 1970. Hardeband, 165 bladsye. Die boek het heelwat skimmelvlekkies. Naam van vorige eienaar voor-in. Selotape merke en skeurmerkies voor-in waar selotape geheg was. Die omslag toon tekens van heelwat hantering en die rante is verweer. Posgeld na enige plek in SA is R20.