Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Boekhandel 1965. Hardeband, 133 bladsye. Goeie toestand. Boekhandelaarstempel en kort Engelse inskripsie voor-in. Die bladsye het verdonker en het skimmelmerkies. Die omslag toon tekens van gebruik. Posgeld na enige plek in SA is R20.