| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
2011. Sagteband, 239 bladsye.
Goeie toestand. Die omslag toon tekens van gebruik. Binne skoon en netjies. Stewig gebind.
In die withaak se skadu is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek en Die musiekmaker in.

