Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1970. 2e druk. Hardeband met stofomslag; 150 bladsye. Gebruik, maar in goeie toestand. Die stofomslag is effens verweer. Selotapemerke voor- en agter-in. Naam van vorige eienaar heel voor-in. Enkele ligte potlood-inskrywings. Minder as 1kg.