Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op n indrukwekkende wyse ineengevleg. |
Jaar | 2007 (Eerste Klassiek-uitgawe, tweede druk) |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 180 |
Toestand | Sagteband, goeie toestand |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.