This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop889

Similar products

Karolina Ferreira - Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) Karolina Ferreira - Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach)
Karolina Ferreira - Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) Karolina Ferreira - Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach)
Closed

Karolina Ferreira - Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach)

Secondhand 2 were available
R170.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from CultureShop
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
683413102

Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy n onbekende man op en laat haar handpalm lees deur n vrou in n karavaan. Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy word gekonfronteer met geweldpleging in die swart woonbuurt. Die rassegeweld is egter nie die enigste geweld in die boek nie. Ondanks haar voornemens word Karolina soos die minnaars wat sy die eerste keer op n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder ook meegevoer deur die liefde. Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op n indrukwekkende wyse ineengevleg.

ISBN: 9780798143509

Pages: 180

Paperback

Human & Rousseau, 2007

Good condition; cover has some small creases

B61


Don't miss out on the latest deals!