R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2006 sagteband met 214 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin.
Karooveld handel oor die waardebepaling en veldbestuur van 'n groot geografiese area waterarm areas in Suid-Afrika - van die vygieveld van Namakwaland deur die Groot Karoo tot die grasseriger areas van die oostelike Karoo. Dit is 'n handige gids vir die ambisieuse en praktiese landbouer om ekologiese-vriendelike veldbestuur toe te pas en om die resultate van weidingbestuur en veldherstel te evalueer.