Karooveld : Ekologie en bestuur

New
-+
4 available
R345.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781875093557
Bob Shop ID
611865190
Grondgebruikers in die asemrowend wilde en oop Karoolandskap het gekies om 'n bestaan te voer in 'n strawwe en wispelturige omgewing. Die onvoorspelbaarheid van die weer, saam met die buitengewone plantegroei van die streek, maak dat veeboerdery en ander ondernemings in die Karoo 'n groter uitdaging is as in ander dele van Suid-Afrika. Hoe beter ons egter verstaan hoe hierdie ongewone ekosisteem werk, hoe beter kan ons bestuurspraktyke aanpas ten einde droogte rampe die hoof te bied en diereproduktiwiteit te handhaaf sonder verlies van spesiesdiversiteit en natuurlike hulpbronne. Die gids verskaf algemene bestuursbenaderings vir 'n uitgestrekte geografiese gebied. Dit omvat die vygieveld van Namakwaland in die weste, deur die gemengde veldtipes van die Groot Karoo, tot die meer grasryke veldtipes van Cradock en Fauresmith in die ooste. Dit is saamgestel om vir die praktiese en vooruitstrewende grondgebruiker te help om omgewingsvriendelike veldbestuur toe te pas en om die uitwerking van beweiding en restourasie op die veld te beoordeel.
Hierdie gids sal ook nuttig wees vir voornemende grondeienaars wat die potensiaal en geskiktheid van grond vir 'n beplande onderneming wil weet voordat hulle die belegging maak, of wat nuuskierig is oor die Karoo en sy plante en diere. Nuttige inligting oor smaaklikheid van algemene Karooplante, uitheemse indringer-onkruide, en Grootvee-Eenheid ekwivalente vir kleinvee en wild word voorsien, sowel as 'n kort geillustreerde gids tot die meer algemene Karooplante.

More from this seller

View all
R30 shipping
44% OFF
A Curious Fact A Day
R239 R424
R30 shipping
46% OFF
Jacqueline Wilson Collection
R109 R200
R30 shipping
Mountain Iceland - 1000 Piece Puzzle
R209
R30 shipping
19% OFF
Joy At Work
R290 R360
Add to cart

Similar products

Vakbondwese en arbeidsverhoudinge | J.A. Slabbert
R48
R30 shipping
HAT Taal- en Feitegids
R120
R30 shipping
55% OFF
Nasionale Woordeboek, Oorspronklik Kernwoordeboek - De Villiers en Ander
R130 R290
R30 shipping
SLANGE EN SLANGBYT IN SUIDER AFRIKA - MARAIS,J
R240