Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karos orie dyne volg op die bekende taalkundige en skrywer, Hans du Plessis, se uiters suksesvolle, Innie skylte vannie Jirre en Boegoe van die liefde. Karos orie dyne bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos die gelykenisse.
Paperback. Afrikaans. LAPA. 2012. In Good Condition.