Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie verhale van die immergewilde spanningskrywer Kas van den Bergh.
Die Wreker: Dr Willem Lombard word deur smokkelbendes gejag - hulle is oortuig daarvan dat hy in besit is van die diamante waarna hulle op soek is.
Man uit die Vreemde: Swendelary met 'n titaanmyn.
Die Verraaier: 'n Dapper man probeer om 'n Kommunisties-geïnspireerde opstand aan die Wilde Kus te laat misluk.
Die Wreker en Die Verraaier is oorspronklik in 1965 uitgegee, en Man uit die Vreemde in 1966. Hierdie omnibus-uitgawe is die eerste keer in 1983 deur Tafelberg Uitgewers uitgegee. Inskrywing en handtekening van skrywer op skutblad. Toestand: 'n Skoon, netjiese kopie. Blaaie effens vergeel.