Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Katarak
Die digter Wessel Pretorius (17 April 1949 - 13 Maart 2012) se sesde digbundel. Die digter Johann de Lange neem só van Pretorius afskeid:
Wessel, dis nou drie dae na jou dood
& die koerante swyg in al hulle kolomme
oor die dertiende van die derde
toe jy die onderspit gedelf het.
Die media voel fokkol vir digters.
Die digter Joan Hambidge verwys na Pretorius as "ons pop-digter, praat-digter, ons eie Beat-digter".
Eerste uitgawe, eerste druk van 1987, uitgegee deur Perskor-Uitgewery, Johannesburg en Kaapstad.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm