| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Delivery Time : 5 Working days

HARDCOVER WITH SOME EDGEWEAR & SOME TEARS TO DJ.

1981 heruitgawe Human & Rousseau. Hardeband in goeie toestand - Stofomslag toon ligte rakverweer - Geskenkplaat op voorste bladsy, Inteern skoon en stewig gebind, 79 bladsye.

Breyten verlaat Suid-Afrika en gaan na Parys, Frankryk in die 1960′s. Hy debuteer in 1964 met die vernuwende digbundel Die ysterkoei moet sweet en in dieselfde jaar verskyn ’n prosawerk Katastrofes.

| Title | Katastrofes |
| Author | Breyten Breytenbach |
| Edition | 2nd ed, Hardback |
| Publisher | Human & Rousseau, 1981 |
| ISBN | 0798111445, 9780798111447 |
| Length | 79 pages |