Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kate se lewe word op sy kop gekeer toe haar gesin van Johannesburg na 'n plaas in die Paarl-distrik verhuis. Maar Kate die stadsjapie is uit die staanspoor gefassineer deur Harmonie die befoeterde hings met die vurige oe. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland moet Kate die dapperste ding doen...
TITLE: Kate in harmonie
AUTHOR: Jacolet van den Berg
SKU: 9780799388756
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/05/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 184
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr