Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
.Katriena, Nee! deur Riana Scheepers
Met illustrasies deur Cora Coetzee
Mooi skoon sagteband tweedehandse eksemplaar slegs geskenk-inskrywing op skutblad
Uitgewers Fundi Pretoria Eerste uitgawe Derde druk
Kyk asseblief na die foto's en neem die versendingskoste in ag voordat 'n bod geplaas word. Items kan gekombineer word vir meer ekonomiese versending.Bv 3 gewone grootte boeke as 1 item vir posgeld of meer items in koerier sak.S A Poskantoor met Spoornommer of Aramex Koerierdiens Geen Postnet of Paxi-koeriers en geen oorsese bestellings nie.