This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
hermalene42 1 × R65.00
14 Jul 16:21
Runner-up
magsvis98 1 × R60.00
10 Jul 17:24

Similar products

Hard soos Kameeldoringhout - Sarah du Pisanie
Secondhand
R65.00
Katrientjie deur Sarah du Pisanie
Secondhand
R30.00
57% OFF
Die Suidwestertjie - Sarah du Pisanie
Secondhand
R350.00 R810.00
Sarah du Pisanie - My hartjie, my liefie
Secondhand
R30.00
Katrientjie - Sarah du Pisanie
Sold

Katrientjie - Sarah du Pisanie

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT9014
Bob Shop ID
40310260

Katrientjie - Sarah du Pisanie - JP van der Walt - 1986, eerste druk - 152pp - Hardeband in goeie toestand - stofomslag toon rakverweer - Intern: een naamstempel voor in boek, res skoon en stewig gebind.

Dit is die jaar 1910. Suidwes word deur ‘n vreeslike droogte geknel, en boonop breek daar bek-en-klouseer uit in die noordelike deel. Die boere in hierdie streek word dus genoop om so gou moontlik hulle vee te verkoop, voordat hulle nie meer kan nie en dan hulle plase verloor.

Katrientjie Viljoen is deur haar oupa en ouma grootgemaak, en noudat hulle al te oud is om die werk op die plaas self te behartig, rus hierdie taak byna geheel en al op haar skouers. Sy, oupa Faan en ouma Stien vorm een van die gesinne wat in hierdie netelige situasie met die boerdery verkeer, en toe oupa Faan hoor van ‘n koper van Windhoek vir hulle beeste, besluit hulle om dadelik te verkoop.

Daar is egter een groot probleem. Die eienaar moet self die beeste aanjaag tot by Windhoek, en daar is niemand om saam met die beeste te trek tot daar nie, behalwe Katrientjie self. Sy stuit egter voor niks nie, en sy besluit om self die trek mee te maak in ‘n ossewa saam met vier beeswagters en ‘n ou Hererovrou. Aan die stories wat die rondte doen dat ‘n bende rowers die trekke uit die noorde voorlê en die vee steel, steur Katrientjie haar min. Sy vind egter deeglik uit dat die stories wél waar is toe hulle haar ontvoer en een van die rowers haar ‘n hele week alleen in ‘n hut in die berg aanhou .

Katrientjie is ‘n opwindende verhaal oor die wêreld van Suidwes in die eerstejare van hierdie eeu wat bewonderaars van Sarah du Pisanie sal meevoer.

Recently viewed

See more
Crochet Plushie Gnome
Secondhand
R20.00
81% OFF
FRANCE 1970 Marshal Juin Commemoration ULH SG 1864
Secondhand
R1.40 R7.20
Deluxe 20mm Quick Release Strap for Garmin Fenix 5s/6s
New
R149.00
The Sandpipers ‎– Guantanamera - Vinyl LP Record - Opened - Very-Good Quality (VG)
Secondhand
R249.00