Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Katryn is Winnie Rust se laaste boek. Dis die 1860âs. Op Wellington is die koms van die stoomlokomotief en die bediening van die nuwe predikant Andrew Murray ewe groot nuus. Die pad na die goudvelde van die noorde is oop die Masonic-hotel op die dorp floreer en die geestelike herlewing het ân nuwe vroomheid na die Boland gebring.
TITLE: Katryn
AUTHOR: Rust, Winnie
SKU: 9781920188528
PUBLISHER: Litera
DATE PUBLISHED: 2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 218
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213 x 138
WEIGHT: 500 gr