This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3876

Similar products

An Autobiographical Study (Hardcover, 5th Impression) - Freud, Sigmund & Strachey, James (trans)
Secondhand
R360.00
The Persian Club : Sandra Dallas (Paperback)
Secondhand
R35.00
The Unquiet Haven | Marc Glaser
Secondhand
R150.00
Tersias
Secondhand
R30.00
Katvis
Sold

Katvis

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24978
Bob Shop ID
646691905

Sy gee voor om dit nie te sien nie. Volg hom woordeloos teen die halfskemer sementtrap af. Aan die onderpunt van die trap sluit hy 'n groengeverfde deur oop en staan opsy. "Step inside your temporary parlour," en hy maak 'n galante buiginkie. Sy tree onseker vorentoe. "Waar skakel ek die lig aan?" Die volgende oomblik tref 'n hou haar teen die rug, so hard dat sy handeviervoet in die donker op die vloer beland.

N twaalf hellejare aan die sy van die narsissistiese patologiese leuenaar Gerhardus, kry Marja via die internet 'n pos as bestuurder van 'n gastehuis in die distrik van Maclear. Sy vlieg weg van haar armoedige grootwordjare en die le vertoon van haar getroude lewe tot diep in die Oos-Kaap waar haar ma of eksman haar nie kan opspoor nie. Na 'n plek waar sy op 'n bergkrans wil sit, vir die grysduikertjies viool wil speel en tot verhaal kom.

Toe sy in die afgele Drakensbergwreld in 'n slagyster beland, besef sy sy sal die nuwe oorlog met haar gebrekkige kennis van sielkunde moet wen. Haar ankers is herinneringe aan 'n tuintjie met swaelstertskoenlappers, die klank van 'n viool en die diep medemenslikheid en sorgsaamheid van die mense van haar jeug, veral haar Selina-ma wat vetkoek en slaghoenders verkoop het om vir haar haar eerste viool te koop.

Te midde van maandelange foltering en aftakeling ontdek sy dat sy ook die tierwyfie in haar ma gerf het.

Recently viewed

See more
Schorl incl Quartz, Erongo Mnt Region, Namibia
New
R120.00
Laser Rangefinder Mini Silicone Protective Sleeve for DUKA LS-P/LS-1/LS-1S (COLOR: ORANGE)
New
R387.00
Car Led Footwell Light with Wire Harness for Golf Mk6 Mk7 Jetta Mk5
New
R731.00
Pci-e 3.0 X4 to M.2 Ngff M Key Slot Adapter Nvme Pcie Ssd Riser Card
New
R304.00