| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam naby Tel Aviv by die see. Dis dan wanneer Rikvah die nuus van die skietaanval hoor. Geweld en terreur is steeds deel van die normale gang van lewe in Israel.
TITLE: Kavod Adonai
AUTHOR: Leroux-Van der Boon, Marzanne
SKU: 9780796316233
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 341
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212x135
WEIGHT: 365 gr