Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Keegan kry die geleentheid om 'n plakaat te ontwerp wat sy gunsteling skrywer se strokiesprent adverteer en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer
Sagteband
31 bladsye